Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou
2019-08-23LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Andelene Brits: "Ek weet nie eers wat haar naam was nie; daarvoor was ons ontmoeting te kortstondig, maar daardie paar minute wat ek langs haar gesit het, het gemaak dat sy vandag die vrou is wat ek onthou."
