WF 2015: Wolf in skaapsklere
2015-05-23“Moet ek die waarheid uit jou klap?” ’n Kookwaterklap dans op sy gesig. ’n Foon lui. Kaptein Swart antwoord. Na ’n minuut of twee van bekommerde mompeling druk hy die foon dood.
“Moet ek die waarheid uit jou klap?” ’n Kookwaterklap dans op sy gesig. ’n Foon lui. Kaptein Swart antwoord. Na ’n minuut of twee van bekommerde mompeling druk hy die foon dood.