WF 2015: Onverwagte gaste
2015-05-19’n Skerp lig in Jake se kamer van die een of ander voertuig, ’n snaakse geluid van ’n enjin wat afskakel, maak Jake wakker. Jake staan vinnig op en buk-buk, loer-loer tot by sy venster.
’n Skerp lig in Jake se kamer van die een of ander voertuig, ’n snaakse geluid van ’n enjin wat afskakel, maak Jake wakker. Jake staan vinnig op en buk-buk, loer-loer tot by sy venster.