Amy Nakanie

Amy Nakanie was op die 9de Augustus 2002 gebore, in die stad van Gqberha in die Oos-Kaap. In 2020 het sy aan Linkside Hoërskool gematrikuleer. Sy is 'n BEd-student aan die Nelson Mandela-Universiteit. Amy se passie vir kinders is haar motivering om onderwys te studeer. Sy droom om eendag een van die beste skrywers te word.

Jy is my seun

Amy Nakanie Poësie 2023-10-12

"Maar deur al jou geraas en onbeteueldheid
Roer jy steeds my hart, want jy is my seun.
O ja, jy is my lieflingseun"

Top