Amber Palmer


"Want" deur Amber Palmer

Amber Palmer 2013-08-15 Jou woorde is soos die wind. Ek voel dit maar ek kan nie daaraan vat nie. En daar bly niks agter om aan vas te hou nie- veral nie na 'n storm nie. Nie wat ons kan deel nie anyway.
Top