Allan Boesak

Allan Aubrey Boesak is professor in Swart Teologie en Etiek by die Universiteit van Pretoria, skrywer van 24 boeke, en menseregteaktivis. Sy mees onlangse publikasie is Selfless Revolutionaries: Biko, Black Consciousness, Black Theology, and a Global Ethic of Solidarity and Resistance (Stellenbosch: Sun, 2022).

Jaap Durand: Beliggaamde solidariteit

Allan Boesak In memoriam 2022-02-02

"Is ons bereid om werklik, profeties-getrou, te staan waar Christus staan – aan die kant van die armes, verdruktes en verontregtes, al kos dit ons alles? Om onaflaatbaar vas te hou aan die onverdeelde, inklusiewe, radikale geregtigheid van God vir alle mense, onder alle omstandighede, te alle tye?"

 

Top