Alisha du Plooy

Alisha du Plooy

Die lewe se klaskamer het my gereeld ’n paar lesse geleer. Ek het my eie praatjies geskryf op skool en nou skryf ek vir my vriendinne se kinders praatjies. Van die Oos-Rand tot in Centurion het die pad my al gevat en ek kan nie wag om te sien wat voorlê nie. "Blom waar jy geplant is."

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Alisha du Plooy Skryfkompetisies 2019-08-10

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Alisha du Plooy:

"Saam met die manne, uit op die boot,
Geen uitdaging was vir haar te groot."

Top