Alfred Adriaan

Alfred Adriaan is ’n skerpskertser en vlogger.

Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: Alfred & Marc – ’n onderhoud met Alfred Adriaan

Liné Loff, Alfred Adriaan Toyota Stellenbosch Woordfees 2024-09-17

"Ek skryf stories wat ek snaaks vind en leef maar soos almal met kinders en ’n roetine. So in my dag tel ek die idees op en maak kort notas en so begin dit."

Top