Alézaria Botha

Alézaria Botha

Alézaria is ’n jong meisie wat van kleintyd af saam met haar ouma gedigte opgemaak het. Soos sy ouer geword het, het sy begin skryf. Sy het ontdek dat sy die skryf van stories en gedigte geniet en dat sy goed is daarmee. Skryf is ’n manier om ’n deel van haarself vir ander te gee. Dit is in haar bloed. Dit is wie sy is.

Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma

Alézaria Botha Skryfkompetisies 2019-08-13

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Alézaria Botha:

"Liewe ystervrou,
liewe superwoman,
liewe lig-in-die-donker"

Top