Alexander Ord

Alexander Ord het hom in 1998 Afrikaans self uit boek begin leer ‘n paar maande nadat hy universiteit verlaat het. ‘n Ierse kollega van Ord het homself ‘n bietjie Afrikaans geleer en het vir hom gesê dat dit nie moeilik is om te leer nie. Dit het soos ‘n lekker idee geklink ...

Brit blog soos Boerseun – ontmoet Alexander Ord

Alexander Ord, Naomi Meyer 2012-06-13 "Die ding wat ooglopend is, is dat Afrikaans nou aanlyn floreer. Daar’s baie mense wat dit leer en daar’s nuwe leerstof beskikbaar in boekwinkel te koop, wat wys dat mense belangstel." ’n Brit vertel hoekom hy in Afrikaans blog.
Top