Aldo Behrens is veteraanregisseur en -akteur en professor in drama. Hoewel hy op kontrakbasis aan die Universiteit van Namibië verbonde is, is Aldo voltyds gemoeid met die organisasie van die Bank Windhoek Kunstefees
Opgedateer/Updated: 2006-11-28
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za