Albina Janse van Rensburg

Albina is in 1962 in Durban gebore. Sy is getroud en woon tans in Hillcrest, KZN.

Vrouedag-skryfkompetisie: kaalvoetvrou

Albina Janse van Rensburg Skryfkompetisies 2019-08-25

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Albina Janse van Rensburg:

"Sy wat haar eie huis kan bou
met okerklei, kleurbottels en strooi,
geroeste skottels, stukkies glas"

Top