Blake gesels oor sy Jopie-boek by die Breytenbach Boekklub
2024-11-05"Die meerderheid Suid-Afrikaners sal nie weet wie Jopie Fourie is nie. Daar is ook mense wat die omstrede gebeure onder die mat inskuif en vra waarom ons in 2024, in ’n land vol probleme, moet terug delf in die verlede."

