Alan Lindeque


"Anderkant die Dam" deur Alan Lindeque

Alan Lindeque 2012-11-02 Met visstok en aas het ek geloop na my dam.
Ek dink weer terug aan my eerste lieflam
Somervakansie was meer as net vakansie.
Dit was toe dat ek my Hester ontmoet
Top