Akina Besuidenhout

My naam is Akina Besuidenhout. Ek is 16 jaar oud en ek is van ‘n klein dorpie in die Noord-Kaap se Karoo-vlaktes. Ek is hier gebore, het hier grootgeword en bly nogsteeds hier. Ek speel graag hokkie en skaak, maar dit vervul my nie soos kulturele dinge nie. Soos gedigte, dramastukke, prosa ens. In my vrye tyd skryf ek gedigte en kortverhale om al my bekommernisse weg te laat gaan.

Akina Besuidenhout: Wesens is baie opvoedkundig

Akina Besuidenhout Film 2021-05-12

"Hulle het dit so goed vertolk dat jy sou dink hulle is regte wetenskaplikes."

Top