Avatar

Adriaan Swanepoel

Adriaan Swanepoel het op Springs skoolgegaan en woon sedertdien in Pretoria. As ’n bibliotekaris het hy artikels in verskeie vaktydskrifte gepubliseer. Ná sy aftrede in 2011 was een van sy doelwitte om ten minste een kortverhaal te skryf. Hy debuteer in 2012 met Hendrika in die vrouetydskrif Rooi Rose, maar het sedertdien ook ’n reeks reisbeskrywings in die Vlaamse tydskrif Saamtrek gepubliseer. Sy mees onlangse skryfwerk het in die Jaarboek van die Africana Vereniging verskyn.

As dit nie vir Oom Krisjan was nie

Adriaan Swanepoel Fiksie 2020-05-22

"Ek onthou die boksgeveg tussen Johnny Ralph en Freddie Mills nog baie goed. Dit was die aand toe Oupa Johannes dood is."

Top