Die groot plan
2018-09-26"'Vanaand slaap ek lekker warm en kry dinner en koffie.' Hy lig sy gebalde vuis dramaties onder die koerante uit sodat Fielies die blink yster om sy kneukels kan sien. 'Vanaand slaap ek soos ’n lord.'"
Skoonma wil in ’n “gesogte” buurt in Stellenbosch by ons kom woon.
2017-02-20"Ek het van Bessie verneem dat Ma graag by ons in ’n rustige omgewing wil kom woon ..."

