Adelle van Wyk

Die regswêreld betaal Adelle van Wyk se rekeninge, maar haar hart is by haar skrywery, wat in 2019 in erns begin het. Ná ’n kortverhaal die eerste plek verower het by die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, het die US Woordfeesbundel gevolg, daarna vordering tot die voorlaaste fase van die KykNet Silwerskermfees (kortfilms) en ’n eerste posisie in Sanlam/RSG se radiodrama-skryfkompetisie. Tans werk sy aan ’n roman, wat sy graag sou wou slaggereed hê voor vyftig aan haar deur klop, maar dit beteken sy sal moet skryf dat die biesies bewe.

Hipoksie

Adelle van Wyk Fiksie 2022-05-20

"Elizabeth, dit is onnodig om so plat te praat. Dié sou sy nou al moes gehoor het oor die kussingsloop as Ester se praat nog gewerk het. Pal is sy reggehelp, asof háár Afrikaans vuil skollegoedwater is."

Top