Adam Viljoen

Adam Viljoen is medeprofessor in toerismebestuur aan die Noordwes-Universiteit en verbonde aan die TREES-navorsingseenheid. Sy navorsing fokus op toerismegedrag, fees- en gebeurtenisstudies, voedsel-, wyn- en gasvryheidstoerisme, en bestemmingservarings. Hy het meesters- en doktorale studente begelei, publiseer gereeld in vaktydskrifte en is ’n NRF-gegradeerde navorser.

The art of escaping to Innibos: travel motivation and value attribution across generations

Adam Viljoen Academic research 2026-10-12

"The research was conducted at the above-mentioned Innibos National Arts Festival, one of South Africa’s largest Afrikaans arts festivals, hosted annually in Mbombela, Mpumalanga. Since its establishment in 2004 the festival has grown into a major cultural and tourism attraction, drawing approximately 100 000 visitors each year."

Die kuns van ontvlugting na Innibos: reismotivering en waardetoekenning oor generasies heen

Adam Viljoen LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2026-10-12

"Die navorsingsvraag lê klem op hoe feesbywoning begryp kan word binne ’n omgewing waar gedeelde kulturele betekenis ’n kernrol speel, terwyl besoekers se lewensfases en sosiale raamwerke terselfdertyd tot verfyning in belewenis en waardetoekenning aanleiding kan gee."

Top