Jou grendeltyd: COVID-19-grendeltydlesse
2020-06-04"Met nóg ’n vuil beker is daar nou net een oplossing en dit is om die hoop vuil skottelgoed trompop te loop. Met ’n stadige huppel in my stappie dans ek tussen die twee opwasbakke, beide nou gevul met vuil skottelgoed, asof ek dit elke dag doen."
