Abigail Cloete

Abigail Cloete is in die Wes-Kaap gebore. Sy het egter die grootste deel van haar grootwordjare in Port Elizabeth deurgebring, waar sy aan die Nelson Mandela Universiteit ’n BA-graad in Media, Kultuur en Kommunikasie verwerf het. Daarna het sy ’n PGCE-kwalifikasie aan UNISA voltooi. Sy woon tans in Clarkson in die Oos-Kaap. Sy werk as laerskoolonderwyser en geniet dit om in haar vrye tyd gedigte te skryf. Sy hou veral van temas wat oor die menslike kondisie handel.

Wie rus in Wuhan?

Abigail Cloete Poësie 2020-05-27

"Kyk, hy kom gekroon met ’n sekelmaan in hand
Hy strek sy koue hand uit ver verby grens, see en sand"

Top