Aaron de Kock

Aaron de Kock is ’n gr 11-leerder.

WF 2012: Sprong na gesondheid?

Aaron de Kock 2012-10-03 "’n Klomp dokters staan om my. So gretig soos aasvoëls wat ’n dooie dier gevind het. Ek hoor nie eens hoe hulle my beter wil laat voel nie. Alles voel vals. My arms, bene en nek is vasgemaak aan die bed waarop ek lê."
Top