®KIM

Weduwee van Spoorweg pensioenaris; oumagrootjie van 7 pragtige kleingoed - (1 "Rosie" tussen 7 "Dorinkies"); Lief vir die mooi dinge in die lewe en luister graag mooi musiek. Lees ook graag en - glo dit as julle wil - ontsettend lief vir ons pragtige stoomlokomotiewe van weleer!!!
Top