Augustus
Verse 1
Augustus was nog nooit so mooi nie baby
Want jy sit hier en glimlag vir my
Ek sing vir jou die song wat ek geskryf het gisteraand
En op jou selfoon neem jy kiekies van my
Chorus
Hou my vas al is dit
Net vir vanaand
Vertel my jy mis my
Al is dit nog ’n leuen
Kom ons ry in jou kar hier weg
Net vir die laaste keer
Breek maar my hart … vanaand
Verse 2
Die eerste keer kon ek myself nie keer nie
En nou staan jy weer woordeloos voor my
Jou oë verklap die leuens wat jy weer en weer vertel
Jy sê ... jy’s lief vir my
Chorus
Hou my vas al is dit
Net vir vanaand
Vertel my jy mis my
Al is dit nog ’n leuen
Kom ons ry in jou kar hier weg
Net vir die laaste keer
Breek maar my hart … vanaand
Bridge
As pretend liefde al is, dol wat jy kan gee vanaand
En as heart break my voorland is ... dan is dit
Lieg vir my
Vertel my ek’s net die een vir jou
Maar doen dit net met jou oë toe.
Chorus
Hou my vas al is dit
Net vir vanaand
Vertel my jy mis my
Al is dit nog ’n leuen
Kom ons ry in jou kar hier weg
Net vir die laaste keer
Breek maar my hart … vanaand
![]() |



