Appeltert en HansR

  • 0

Jy weet seker van doer by Solitaire waar ou Moose begin het met sy appeltert-gebakkery en dat dit so gewild geraak het, dat hy later begin boerbrood begin bak het vir die kampers wat daar kom brandstof ingooi en dat die bedryf van hom so uitgebrei het dat hy nou al ’n lekker bakkery aan die gang het? Dis vir ons nogal deel van ’n spesiale gemoedelikheid van die woestyn om daar by hom te stop en ’n stuk van sy appeltert te verorber. Daar is van die meer verfyndes wat nie hou van die groot stukke wat hy verkoop nie, maar smaak hom.

Namib

Daai is lekker appeltert, Namib! – Maggie

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top