Alles retro

  • 0

Ek geniet Radio 702 op naweke met ou bekende musiek van ’n paar dekades terug. Kyk man na ou plakkate van dekades terug, is daar ’n paar baie interessantes. Ek het ’n paar laat druk en geblok. Voel amper weer jonk. Selfs die ou style van motorfiets, toe dit eintlik vir plesier gedoen was en nie as statussimbool nie. Tog sien man so elke nou-en-dan retro goed weer in gebruik, soos hierdie jaar se mode? Wel, ek dink romantiek het verlore gegaan met konsep van “tyd is geld”. Stadig leef bring veel meer bevrediging.

Hans Richardt

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top