"Alleen sonder beheer" deur Roelou Malan

  • 0

Alleen sonder beheer

Jy dink dis my keuse om alleen te wees ...
Eintlik is dit my enigste vrees ...
Al sê ek vir die wêreld hoe ek voel ...
Twyfel ek, hulle sal weet wat ek bedoel ...
Jy is die rede ...
Die rede dat ek alleen moet wees ...
En tog is jy ...
Die enigste een ...
Die enigste een wat my kan genees ...

Jy speel met my gevoelens ...
Manipuleer my gedagtes ...
Probeer my hart skeur ...
Maar jy weet dit is kragtig ...

Jy behoort te weet ...
Ek wou dit vir jou gee ...
Om vir jou te leer ...
Maar toe sê jy nee ...

My hart was in spasma ...
Almal het gelag maar ...
Die feit bly staan ...
Ek’t ’n bietjie vergaan ...

Refrein

Jy dink dis my keuse om alleen te wees ...
Eintlik is dit my enigste vrees ...
Al sê ek vir die wêreld hoe ek voel ...
Twyfel ek, hulle sal weet wat ek bedoel ...
Jy is die rede ...
Die rede dat ek alleen moet wees ...
En tog is jy ...
Die enigste een ...
Die enigste een wat my kan genees ...

Al sê ek jou hoe ek voel ...
Vat jy dit en maak dit jou doel ...
Om my hart te steel ...
En dan weer terug te gee ...
Maar in stukkies geskeur ...

Dit voel asof ek moet leer ...
Maar ek kan myself nie keer ...
Want jy is ...
Jy's al wat ek wil hê
Al wat ek wil hê ... en meer

Refrein

Jy dink dis my keuse om alleen te wees ...
Eintlik is dit my enigste vrees ...
Al sê ek vir die wêreld hoe ek voel ...
Twyfel ek, hulle sal weet wat ek bedoel ...
Jy is die rede ...
Die rede dat ek alleen moet wees ...
En tog is jy ...
Die enigste een ...
Die enigste een wat my kan genees ...

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top