“Agtergeblewenes”?

  • 0

’n Derde van 48jaar, nl 16 jaar, is verby. Die “ongelowige” “designated group only” blameer nog steeds “apartheid” wat al in 1985 amptelike gestop het vir bruin en Indiër. As man as “wit” vir hul sê dat nie al die wit deur apartheid bevoordeel was nie, praat man stront? So as jy onder 30 is en deel van die “designated group” is, politiek het eie dinamika wat massas nie verstaan nie. Net soos die Xhosas nog steeds elke feestyd na die bantustan, Transkei (homelands), gaan op vakansie?

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top