Afstande in Namibië?

  • 0

Ek het gehou van ry in Namibië. Veral as ’n man ’n 3 liter-Ford kon houtkas trap, sodat die ding nog staan en “pre-ignite” as jy al amper klaar petrol ingegooi het. Natuurlik was dit die staat se kar, maar as jy moes ry, gaan werk en terug Windhoek in ’n dag, dan moes die kar houtkas gery word. Wat beteken houtkas? Wel, as jy ’n ongeluk maak teen die spoed, was die houtkas vir jouself natuurlik. Ja, Palmwag is ’n verrassing in ’n klipperige Damaraland. Dis snaaks dat die Damara Afrikaans praat, as hy nie Nama praat nie. Snaakse tale daar in Namibië. Om te dink die Ovahimba is afstammelinge van Nubiërs? As mens swartes in SA vertel van hul leefwyse, dan vertel maklik ’n man is nog vol “apartheid”. Daar is darem dae wat man liewer windop van so ’n klomp Himba-vroue moet loop, vader. Die een ding in Namibië, die bevolking het nooit in 1 dekade “ontplof” met onwettige immigrasie nie, soos hier in SA nie. Ek dink Vigs is ook nog steeds ’n probleem daar. Ek is heel tevrede om in Karoo-stilte tot houtkas-tyd te gaan sit. Geen mens sal my oortuig dat lewe in Gauteng die beste is nie.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top