Afskeid van ? Band
Zonder sorge, sonder borge
Is getoer van hier tot Timboektoe
Na verre plekke, in snaakse plekke het mense ons kom loer
Koos Komkommerboer en Fanie grootwildjag op die vloer
Partykeer is ons uitgelag, ander keer weer hande klap
Liefde vir die songs en mense
Arresteer ons gedagtes en breek die grense
Alles was die moeite werd, veruil dit nie vir ? goue perd
Totsiens mater, sien weer later
REFREIN:
Dit is die afskeid van die band
Memories van elke stand
Verhoë en kroeë
En mense en dinge op die paaie van eensame afdraaie
Ons neem nou afskeid, maar dit is nie oor en uit
Zonnebloem wyn vir ? toast in medium roast oak
In die hart van die wynland
Neem ons afskeid met geen verwyt
Kan ons terugkyk na tien snarejare
Pitch perfect in elke glas
Lentes en winters is oorleef
Altyd na beter gestreef
Altyd die beste tunes tot laat nag noons
Totsiens mater, sien weer later
REFREIN
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


