Afrikaanse vertaling van Shakespeare se Seven Ages of Man

  • 0

Weet julle dalk of daar ’n Afrikaanse vertaling van Shakespeare se Seven Ages of Man bestaan? Ons is tans besig met skoolboekvertalings, en sou graag eerder ’n bestaande vertaling hiervan wou gebruik eerder as om ’n nuwe een te skep. Met erkenning aan die vertaler, natuurlik.

Groete,

Marianne Botha

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top