Francois sê onder andere dat die wittes van SA apartheid wil terugbring en in die algemeen vermomde Nazi's is.
Fransie, as dit so was sou die meerderheid wittes seker vir die AWB gestem het, nie waar nie? Jou stelling is dus, soos amper alles wat jy kwytraak, ’n leuen. Dan beskuldig jy ander van intellektuele oneerlikheid!!
Begin jy nie jou self al irriteer nie? Is jy so vêr heen dat dit jou nie eers pla dat jy op ’n daaglikse basis jou naam op ’n openbare forum weggooi nie. Dink aan jou ouers of ander naastes man, jou hele familienaam word in die proses vergat, regtig.
Wat beskawing betref. As jy Afrika as die bakermat beskou is jou standaard maar laag. Al gehoor van muti-moorde, pasgebore babas in asblikke, halssnoermoorde, die heltronke in plekke soos Zim en Nieu-Guinee veral, groepe mans wat jong meisies by taxi-stasies bevoel en verneder, ens, ens?
Wederom
Dirk D

