Virtuele Kunsgalery: The Last of Us deur Pauline Gutter
Die titel van Pauline Gutter se uitstalling, The Last of Us, in verhouding met die kragtige beeld van 'n renoster in een van die groter skilderye, konfronteer die kyker met die onheilspellende idee van bedreigde spesies – waar die bedreigde bestaan ??van 'n lewende wese die stryd om oorlewing van 'n geheelgroep of klas van sulke wesens op die rand van uitwissing, impliseer.
Klik op die foto's hieronder vir vergrotings.
Verkope open 29 Maart 2013. Kontak Muriel Krige vir nog besonderhede: 073 294 6566. Aankoopvorms hier beskikbaar.
Gaan terug na die kunstenaarlys
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.