Abel Malan-sage?

  • 0

Ek ondersteun nie die professor of Malan se opinies nie. Ongelukkig konsentreer ’n kortsigtige prof net op vryheid van spraak, maar vergeet dat vryheid van assosiasie my ’n vryheid van keuse gee oor sy opinie. Gaan dink binne volle konteks van handves van fundamentele regte prof, ek sê vir niks jammer dmv etniese amalgamasie nie.

Hans Richardt

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top