abaNtu se ubuNtu

  • 0

U Opper-Edele, Allah, verstaan s’blief mooi, kanala,
Mens wat mede-Mens van wal af stoot, sloot toe,
leef mos in Millennium Drie, Gewete-loosheidsuur

Mens leer nie meer, oor Geskiedenis, van abaNtu,
oor isiNtu, imBali van umDali, ubuNtu van umNtu,
mede-Menslikheid sowaar nie meer waardig gevier

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top