aandrang op mede-Mens-wees

  • 0

aandrang op mede-Mens-wees
verskoon asseblief, kanala, allie leestekenings,?
aanhalings, van voorheen kwoteerde kwotasies,?
integrasioneel, versoenend, Gewete-herwinnend,?Self, Mens Self, tot volle Mens herstel,
eers laat vaar, alle besprekings vir hel,?geskiedenis se storie histories vertel, ?
oor hoe Eerste Mens via eie familie,?mede-Skepsel, geneties relatiewe,?relativisionisties metafore, koeffisiente,?Gini s'n, aanduiders van beskawingsvlak,?allemal daarvan oortuig,
lat niemand 't v'dra,?deur als en almal as "vyand , "opponent",?gesien, waargeneem, geeien, identifiseer,?enigste opposisie versus boosheid se naarheid,?"Duiwelspiekers", ontwykers van U Waarheid,?hul Self goed verskans m't formule, van apartheid,?van debatteer, oor Essensie, van Lewe Twee,?hoe Mens Self Self sal moet wys, aandui, toon,?hoe niemand hom of haarself, Self-destruktief,?van proses, van Self-destruksie, wil verskoon,?aaire eie illusie, mite, stereotipe, afwyking,?Self-bedrieglik, eintlik aan eie klok wil hang,?nie aan Skepper, Dali, Qhamatha, God S'n,?aan struktuurgeweld se byna onverwagse,?herlewing, hermanifestering, van apartheid,?elk Mens mette eie mening, oor "ras" se "klas"??
Jacobus Faasen? ?

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top