Aritmies klop my hart

  • 0

Foto: Canva

Aritmies klop my hart

aritmies klop my hart
oor ’n oneweredige
        verdeling van smart.
Wie was wit,
wie was swart,
wie moes bid,
en wie was hard

nou trek ek ’n potloodstreep
deur my aandeel
en haal diep asem
aritmies klop my hart
oor ’n ander se smart

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top