|
Hierdie week kies Zelda la Grange haar gunsteling-kuierplekke op die wêreldwye Web. |
|
|
2. News 24 3. IOL.co.za 5. MP3 Million Sy het ook onlangs die volgende Ipad toepassings afgelaai: 2. Weather SA 3. TuneIn Radio
|
|
|
Zelda la Grange is die afgelope 17 jaar oudpresident Nelson Mandela se uitvoerende assistent. Sy reis weekliks en beskou die webwerwe op haar iPad as haar lewenslyn.
|
|


