Die Katolieke non loop na jare een van die dogters van haar klooster raak. "Suzie, it's so nice to see you again after all these years! What have you been up to?" Suzie antwoord: "Sad to say, I'm a prostitute" Die non val flou, en kom na 'n rukkie by. "What did you say, my dear?" "I'm a prostitute." Die non antwoord "Oh, that's wonderful! I thought you said protestant!"
Kommentaar
Hahaha Jaco, ek dink dit kon maklik Kobus de Klerk se Alie gewees het wat opgestaan het ...