Wat’s nuus?: Boekoorhandiging aan US Woordfees se WOW-projek

  • 0

 

Wat’s nuus?
Riaan Cruywagen
Uitgewer: Naledi (2012)
ISBN: 9781920518158
Prys: R179.00
Klik hier en koop Wat’s nuus? nou van Kalahari.com.
 

Riaan Cruywagen, wie se boek Wat's nuus? by die uitgewershuis Naledi verskyn het, het onlangs tydens 'n Kaapse draai 'n paar honderd boeke namens die uitgewery oorhandig aan die US Woordfees se WOW (Woorde Open Wêrelde) Projek. Die boeke word as pryse gebruik tydens die WOW Spelfees wat vir skole in sewe provinsies aangebied word. Op die foto saam met Cruywagen verskyn Deon Coetzee van Naledi, Shireen Crotz en Fiona van Kerwel van WOW.

Foto: Angelique Dinnematin
 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top