Die US Woordfees het op 3 Desember 2013 die feesprogram vir die 15de fees in Maart 2014 by Landtscap in Devonvale, Stellenbosch, bekendgestel. 2014 se feestema is: "Kuns hier, kultuur daar, siedaar 15 jaar!" Chrizane van Zyl van LitNet het foto's geneem.

![]() |
|
Dorothea van Zyl het by dié geleentheid bekendgemaak dat 2014 haar finale jaar as feesdirekteur sal wees. |
![]() |
|
Gaste het heerlik gekuier. |
![]() |
|
Almal het Landtscap se uitsigte waardeer. |
![]() |
|
'n Kulkunstenaar het nie vir 'n foto poseer nie, maar die saksofoonspeler is in aksie betrap. |
![]() |
|
Kunstenaars by die geleentheid neem 'n blaaskans. |
![]() |
|
Leon de Stadler, Amanda de Stadler en Martin Viljoen |
![]() |
|
Jana Hattingh, US Woordfees Projekbestuurder |
![]() |
|
Een van Landtscap se vriendelike personeellede. |
![]() |
|
Gesellige gaste |
![]() |
|
Lourensford het die wyn voorsien. |
![]() |
|
Johan Bakkes en Nicol Stassen gesels met Laurinda Hofmeyr.
|
![]() |
|
Melt Myburgh en Sandra Temmingh |
![]() |
|
Lezanda du Plessis (US Woordfees: tegniese koördineerder) en Naomi Meyer (LitNet: inhoudsbestuurder) |
![]() |
|
Frank Louw van Sanlam |
![]() |
|
Die redakteur van Die Burger, Bun Booyens, gesels met skrywer Johan Bakkes. |
![]() |
|
Die uitsig by die programbekendstelling van 2014 se towerfees was magies. |
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet’s free weekly newsletter.

















