Die US Woordfees 2014 het gisteraand afgeskop met die Langtafel waartydens meer as 1 000 mense in Ryneveld-straat aangesit het. Naomi Bruwer het haar kamera saamgevat.

George Paulse en Paulina Conradie

Pietman Retief

Anéle du Plessis en Timothy Bourne

Suzanne en Paul Biscombe

Lucan Heinen het met sy trekklavier die regte atmosfeer geskep.

Sharon Davidse

Madri en Gert van der Walt

Karin Burger

Riana Scheepers

Frieda Oncker

Therine, Elsche en Elze Dippenaar

Jan Oncker

YummiChef het gesorg vir die soettand.

Nic van Wyk van Kokkedoor gesels met die Bravo-televisiespan.

Die Akker wat na talent op soek is ...

Magiese klawerspel

Cornelius Eiman

Nita Cronjé van die ATKV

Woordfeesdirekteur Dorothea van Zyl

Wium van Zyl

Dorothea van Zyl swaai die towerstaffie.

Van oos ...

... na wes.

Towerwoorde


Akrobaat

Andreas van Wyk, voorsitter van Stellenbosch 360, wat die Langtafel in samewerking met die US Woordfees aangebied het.

Tribal Eco het die gehoor tot laataand laat saamkuier.


Kommentaar
Dankie vir die lekker-kyk foto's Naomi, nou voel ons hier van vêraf in die bosse nie meer so droëbek nie.