Uitnodiging: DJ Opperman-gedenklesing 2013

  • 0

Die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch nooi u hartlik uit na die veertiende jaarlikse DJ Opperman-gedenklesing op 26 September.

Die Opperman-gedenklesing kan gratis deur alle belangstellendes bygewoon word, maar dit is belangrik om u bywoning teen 20 September te bevestig.

Indien u die geleentheid wil bywoon, stuur asseblief 'n e-pos aan Liana Roos (lroos@sun.ac.za) of skakel haar by 021 808 2158.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top