Pieter-Dirk Uys se toneelstuk, Die Van Aardes van Grootoor, is hierdie jaar as opdragstuk vir die Innibos fees in Nelspruit opgevoer. Die stuk is ’n komedie – soos wat duidelik uit die foto's afgelei kan word – met vlymskerp dialoog wat ook bepaalde sosiale kommentaar lewer.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Fotokrediet: Innibos-mediakantoor













