SMS-aubade
Mooi dag, beertjie. Dié bode en dié lied
is net vir jou: in my gedagtes is ons
met of sonder klere (beide) op ons knieë,
nie vir gebede, maar vir stuitighede.
0
SMS-aubade
Mooi dag, beertjie. Dié bode en dié lied
is net vir jou: in my gedagtes is ons
met of sonder klere (beide) op ons knieë,
nie vir gebede, maar vir stuitighede.
0