Palissanderhout en Boerneef

  • 2

Kan enigiemand my help met die konneksie tussen Boerneef en palissanderhout? Hoekom het dit hom so gefassineer dat hy dit tot die titel van 'n hele digbundel omvorm het? Wie is die "groot digter" waarna hy in die gedig verwys?

Jannie Pretorius

  • 2

Kommentaar

  • Beste Kwagga

    Baie dankie vir jou wenk. Die digter blyk Leipoldt te wees, wat volgens prof Hennie van Coller Java besoek het, waar palissanderhout as edelhoutsoort beskou word, en waar fluite dan moontlik daaruit gemaak word/is.

    Boerneef het groot bewondering vir Leiopldt gehad, en mens kan jou voorstel dat Leipoldt vir hom van die palissanderfluite vertel, of - nog beter - een vir hom gewys het.

    Groete
    Jannie

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top