Peter Snyders: 75

  • 5

Die digter Peter James Snyders is 75 jaar oud.

In sy biografie op LitNet staan daar:

Peter James Snyders is gebore in Wynberg, Kaap op 14 November 1939. Hy het ’n BA aan die Universiteit van die Wes-Kaap voltooi in 1989. Hy was meestal ’n laboratoriumtegnikus van beroep maar tans is hy ’n afgetrede, voltydse skrywer.

Volg hierdie skakel en lees die res van sy biografie op LitNet en sommige van sy gedigte.

Lees ook oor die ABSA/LitNet Lewende Legende-reeks waar onder andere op een van Peter Snyders se handgeskrewe gedigte gebie is.

  • 5

Kommentaar

  • Ek het die gedig gedoen op hoërskool, '96/ '97, by eisteddfodd, my gunsteling gedig in die hele wye wêreld, fyi, het spesiale goud vir hom gekry.

  • Goeiedag

    Kan iemand asb. vir my sê uit watter bundel kom die gedig "Rampe" van Peter Snyders en watter jaar is dit gepubliseer?

  • Bennie Bobeje

    Ek en my leerders is mal oor sy gedigte. Ek soek groot asseblief na daai gedig wat handel oor die wannabe filmster met die bont das op die stasie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top