Panda, ek kyk sterre

  • 1

Beste Panda

Kyk nog gereeld na die sterre, maar daar is in die jongste tyd knaend wolke in die weste saans.

Het reeds die boek gekry wat jy aanbeveel het asook ’n 10 x 50mm verkyker. Is die ruimtespieël in die RSA verkrygbaar?

Enjee

  • 1

Kommentaar

  • Hallo Enjee,

    Jammer die wolke pla. Nee — die ruimtespieël is na die beste van my wete nie in Suid-Afrika beskikbaar nie. Ek sal by Naomi hoor of sy my e-posadres vir jou sal stuur. Dan sal ek vir jou foto's en planne stuur wat jou instaat behoort te stel dit self te bou. Dit sal oneindige waarde tot jou verkyker toevoeg.

    Panda
     

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top