
Vergeet-my-nie: Die tweede keurverslag deur Suzette Kotzé-Myburgh
Aan die skrywer:
Hierdie verhaal is so ’n raak uitbeelding van verlies, en die onderbeklemtoonde slot is net reg. Ek het in die comments-blokkies op jou vrae geantwoord. Verder is daar nog net ’n laaste paar dingetjies nodig om die verhaal af te rond.
Klik hier vir nog terugvoer in PDF-formaat.
• Lees die tweede weergawe: "Vergeet-my-nie"
• Lees die eerste weergawe van "Vergeet-my-nie"
• Lees die eerste keurverslag oor "Vergeet-my-nie"
• Terug na die lys Nuwe Stories-kortverhale: Tweede weergawe
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

