Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "’n Kis vir Boel"

  • 0

’n Kis vir Boel: Die tweede keurverslag deur Leti Kleyn

 


Die verhaal moet op realistiese wyse aangepas word. Ek wil sien dat die kinders WEL met die waarheid moet uit, maar dit dan verdraai soos dit hulle pas. Dit is nie goed genoeg om te sê die kinders hoef nie te vertel wat gebeur het nie, want hulle is reeds deur so baie. Die hond, die wraak, die verloop van die gebeure is nog nie duidelik en oortuigend nie. Dit moet ’n integrale deel van die verhaal en die spanning vorm. Waak teen uitdrukkings soos: “Moenie lag nie” (dit is ’n ernstige affere!), kissie (die hond het ’n mens doodgebyt, hy sal nie in ’n “kissie” pas nie, maar ’n kis). Die verhaal het heelwat werk nodig om dit te laat oortuig.


Lees die tweede weergawe: "’n Kis vir Boel"

Lees die eerste weergawe van "’n Kis vir Boel"

Lees die eerste keurverslag oor "’n Kis vir Boel"

Terug na die lys Nuwe Stories-kortverhale: Tweede weergawe

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top